Groot melkverspreider in sakeredding geplaas
Maroela Media – Groot melkverspreider in sakeredding geplaas Desmanda Milk, ‘n groot melkverspreider wat in Heidelberg in Gauteng geleë is, is in sakeredding geplaas. Dit nadat die maatskappy glo versuim het om vir meer as 11 miljoen liter melk te betaal wat dit in Februarie en Maart by boere in die Vrystaat, KwaZulu-Natal en die […]
Groot melkverspreider in sakeredding geplaas Read More »



