Landbou-innovasie en gemeenskapsgees: ‘n Blik op die Upington-landbouskou

Tydens die Upington-landbouskou is die jaarlikse karkaskompetisie by Desert Beef gehou. Jacobus Goussard het met die louere weggestap in die slagos-afdeling. Saam met hom op die foto is Gert Fourie van Desert Beef (links), Gert Human, eienaar van Desert Beef en Koras-abattoir, en Ria Ludick van Desert Beef. (Foto verskaf deur Gemsbok-koerant, Upington) Agri Orbit […]

Landbou-innovasie en gemeenskapsgees: ‘n Blik op die Upington-landbouskou Read More »